Lukas 20:33 Die Boodskap (DB)

Nou, as daar ’n opstanding van die dooies is, sê vir ons, met watter man gaan daardie vrou in die hemel getroud wees? Al sewe was mos hier op aarde met haar getroud.”

Lukas 20

Lukas 20:27-41