Lukas 20:31 Die Boodskap (DB)

Dan trou die derde een met haar. Maar presies dieselfde gebeur met hom. Hy sterf voordat sy vrou ’n kind het. So gaan dit uiteindelik met al sewe broers. Nie een van hulle laat ’n kind agter nie.

Lukas 20

Lukas 20:23-37