Lukas 20:14 Die Boodskap (DB)

“Maar toe die huurders die seun sien aankom, het hulle gou-gou koppe bymekaargesit: ‘Kyk, dis nou ons kans. As ons daardie seun doodmaak, sal ons later self die grond in die hande kan kry.’

Lukas 20

Lukas 20:9-15