Lukas 2:39 Die Boodskap (DB)

Nadat Josef en Maria alles gedoen het wat die wet van die Here van hulle verwag het, het hulle teruggegaan Galilea toe, na hulle tuisdorp, Nasaret.

Lukas 2

Lukas 2:32-47