Lukas 2:13 Die Boodskap (DB)

Skielik het daar ’n groot skare engele uit die hemel by die engel aangesluit. Daar in die oop veld het ’n koor van hemelse stemme God geprys:

Lukas 2

Lukas 2:5-18