Lukas 19:45 Die Boodskap (DB)

In Jerusalem is Jesus reguit tempel toe. Langs die groot tempelgebou was daar ’n groot, oop plein. Hier op die tempelplein is offerdiere aan die mense verkoop wat nie self diere by hulle gehad het nie.

Lukas 19

Lukas 19:36-48