Lukas 19:42 Die Boodskap (DB)

“Jerusalem, as jy net jou oë wil oopmaak en besef wie vandag na jou toe kom. Dan sal God se vrede regtig hier aanbreek. Maar nou is jy stokblind! Daarom lê daar swaar tye vir jou voor.

Lukas 19

Lukas 19:33-48