Lukas 19:30 Die Boodskap (DB)

“Gaan gou na Betfage toe,” sê Jesus vir twee van sy volgelinge. “Nes julle die dorp inkom, sal julle ’n jong donkie daar kry. Niemand het nog ooit op hom gery nie. Bring hom vir My.

Lukas 19

Lukas 19:23-39