Lukas 19:3 Die Boodskap (DB)

Toe Saggeus hoor dat Jesus deur die dorp stap, het hy probeer om Hom tussen die mense deur te sien te kry. Maar hy kon nie, want hy was te kort.

Lukas 19

Lukas 19:1-12