Lukas 19:15 Die Boodskap (DB)

“Kort nadat die man die heerser van die naburige gebied geword het, het hy na sy huis toe teruggekeer. Hy roep toe sy werkers bymekaar om by hulle te hoor wat hulle met sy geld gemaak het.

Lukas 19

Lukas 19:12-16