Lukas 18:5 Die Boodskap (DB)

En tog dink ek ek gaan daardie weduwee help. Wie weet, netnou maak sy my naam sleg, of dalk kom gee sy my sommer nog voor almal ’n oorveeg.’”

Lukas 18

Lukas 18:1-15