Lukas 18:39 Die Boodskap (DB)

Maar die mense het vir hom gesê: “Bly stil! Hou op om so te skree!” Dit het nie gehelp nie. Die blinde het net nog harder geskree: “Jesus, Seun van Dawid, kry my jammer, asseblief!”

Lukas 18

Lukas 18:31-41