Lukas 18:33 Die Boodskap (DB)

Uiteindelik sal hulle My ook doodmaak. Maar moenie bekommerd wees nie; die dood is nie sterk genoeg om My vir altyd in sy greep vas te hou nie. Ek sal op die derde dag weer lewendig word.”

Lukas 18

Lukas 18:25-43