Lukas 18:23 Die Boodskap (DB)

Hierdie woorde het die man baie omgekrap, want hy was skatryk. Hy was nie van plan om alles wat hy het aan sy familie en aan die armes uit te deel nie.

Lukas 18

Lukas 18:21-26