Lukas 17:9 Die Boodskap (DB)

“Is dit nodig om daardie werker te smeek om elke dag in die tuin te werk of om die kos te maak? Moet julle heeltyd op julle knieë staan en hom soebat? Nee, natuurlik nie.

Lukas 17

Lukas 17:3-15