Lukas 17:5 Die Boodskap (DB)

Toe sê Jesus se twaalf apostels vir Hom: “Here, dis so moeilik om al hierdie dinge te doen wat U sê. En ons geloof is so klein. Gee ons asseblief nog geloof.”

Lukas 17

Lukas 17:1-13