Toe vra die dissipels: “Waar gaan al hierdie dinge gebeur?” “Sommer daar tussen julle,” het Jesus geantwoord. “Daar waar die mense is, sal die aasvoëls op hulle almal toesak.”