Lukas 17:16 Die Boodskap (DB)

Die man het tot by Jesus gehardloop, voor Hom in die stof neergeval en vir Hom dankie gesê. Hy was ’n Samaritaan.

Lukas 17

Lukas 17:11-18