Lukas 16:20 Die Boodskap (DB)

Dan was daar ook ’n baie arm man. Sy naam was Lasarus. Hy het nie ’n sent op sy naam gehad nie. Later was hy so swak en uitgehonger dat hy heeltyd daar voor die ryk man se huis gelê het.

Lukas 16

Lukas 16:15-21