Lukas 15:8 Die Boodskap (DB)

“Nog ’n voorbeeld: ’n vrou wat net ’n klein bietjie geld op haar naam het en dit dan iewers in haar huis laat lê, sal dadelik daarna begin soek. Sy sal die huis van hoek tot kant fynkam.

Lukas 15

Lukas 15:1-14