Lukas 15:21 Die Boodskap (DB)

“Toe sê die seun vir sy pa: ‘Pa, ek het baie lelik met Pa gemaak. Ek het ook nie na God geluister nie. Ek verdien nie om langer Pa se seun genoem te word nie.’

Lukas 15

Lukas 15:19-28