Lukas 15:12 Die Boodskap (DB)

Die jongste seun kom toe op ’n dag by sy pa en sê vir hom: ‘Pa, ek wil nou dadelik my erfporsie hê. Ek wil nie wag tot Pa eers dood is nie.’“Die pa het sy goed verdeel en vir elke seun sy erfporsie gegee.

Lukas 15

Lukas 15:7-14