Lukas 14:33 Die Boodskap (DB)

“Weet julle, so gaan dit ook met elkeen van julle wat agter My wil aankom. As julle nie bereid is om julle geld en julle besittings weg te gee aan ander mense wat swaarkry nie, kan julle nie my volgelinge wees nie.

Lukas 14

Lukas 14:30-35