Lukas 14:29 Die Boodskap (DB)

Anders, as jy nie jou sommetjies behoorlik gemaak het nie, is jou geld dalk te min nadat jy die fondament gegooi het. En wat gebeur dan? Dan lag almal vir jou.

Lukas 14

Lukas 14:27-35