Lukas 14:15 Die Boodskap (DB)

Een van die gaste wat saam met Jesus aan tafel was, sê toe: “Sjoe, wat ’n voorreg moet dit nie wees om eendag daar in God se nuwe wêreld ’n plek te kan kry nie!”

Lukas 14

Lukas 14:7-21