Lukas 13:32 Die Boodskap (DB)

Jesus sê toe: “Gaan sê julle vir daardie skelm dat Ek sal aanhou om siek mense gesond te maak en om duiwels uit te dryf. Ek sal dit vandag doen, en môre, en tot op die derde dag.

Lukas 13

Lukas 13:22-35