Lukas 13:21 Die Boodskap (DB)

’n Vrou vat ’n bietjie suurdeeg en knie dit dan baie goed in ’n skottel deeg in. Na ’n rukkie deurtrek die suurdeeg al die deeg in daardie skottel en laat dit rys.”

Lukas 13

Lukas 13:17-26