Lukas 13:15 Die Boodskap (DB)

“Julle skynheiliges!” het Jesus dadelik teruggekap. “Gee julle nie op die sabbat vir julle diere kos en water nie? Tel dit nie as werk nie?

Lukas 13

Lukas 13:13-22