Lukas 13:11 Die Boodskap (DB)

Daar was ook ’n vrou in die skare wat al agtien jaar lank baie siek was. Haar hele liggaam was inmekaargetrek. Sy kon nie normaal loop nie.

Lukas 13

Lukas 13:8-18