Lukas 12:9 Die Boodskap (DB)

Maar aan die ander kant, as julle tussen ander mense maak of julle My nie ken nie, sal Ek presies dieselfde met julle doen. Dan sal Ek ook daar voor die engele maak of Ek julle nie ken nie.

Lukas 12

Lukas 12:3-15