Lukas 12:7 Die Boodskap (DB)

Ja, Hy gee so baie vir julle om dat Hy elke haar op julle elkeen se kop getel het. Moet daarom nie bang wees nie. Julle is kosbaar vir God.

Lukas 12

Lukas 12:1-16