Lukas 12:54 Die Boodskap (DB)

Jesus sê toe vir die mense wat na Hom luister: “Julle is sulke goeie weervoorspellers! As julle ’n wolk daar uit die weste sien aankom, sê julle: ‘Dit kom reën.’ En dan gebeur dit ook.

Lukas 12

Lukas 12:48-56