Lukas 12:4 Die Boodskap (DB)

“Sê My, vir wie dink julle moet ’n mens die bangste wees, vir mense of vir God? Kyk ’n bietjie: Mense kan miskien jou liggaam doodmaak, maar dis al.

Lukas 12

Lukas 12:1-10