Lukas 12:36 Die Boodskap (DB)

Julle moet soos werkers in ’n belangrike man se huis wees wat die hele tyd wag dat hy van ’n bruilof af moet terugkeer. As hy laat in die aand aan die voordeur klop, maak hulle dadelik vir hom oop.

Lukas 12

Lukas 12:29-44