Lukas 12:29 Die Boodskap (DB)

“Ek sê weer: hou op om julle heeltyd te bekommer oor dinge soos kos en klere. En moenie so angstig wees oor alles nie. Dit is goed waaroor al die nasies van die wêreld wat nie in God glo nie hulle bekommer.

Lukas 12

Lukas 12:27-35