Lukas 12:16 Die Boodskap (DB)

Kom Ek verduidelik wat Ek bedoel: Eendag was daar ’n baie ryk man. Hy was ’n groot boer wat die een goeie oes na die ander op sy lande gehad het.

Lukas 12

Lukas 12:13-19