Lukas 12:13 Die Boodskap (DB)

Iemand uit die skare sê toe vir Jesus: “Goeie Leermeester, help my asseblief met my groot probleem. My pa is onlangs dood en nou wil my broer nie ons erfgeld met my deel nie. Hy hou alles net vir homself.”

Lukas 12

Lukas 12:8-14