Lukas 11:9 Die Boodskap (DB)

“Weet julle, God is net soos hierdie vriend. Daarom sê Ek vir julle: vra en God sal vir julle gee. Soek en julle sal kry. Klop aan God se hemelse deur en Hy sal vir julle kom oopmaak.

Lukas 11

Lukas 11:3-12