Hierdie woorde van Jesus was die laaste strooi. Al die godsdienstige leiers het tegelyk begin praat en skree. Hulle was woedend oor wat Hy gesê het.