Lukas 11:44 Die Boodskap (DB)

“Swaar tye wag nog vorentoe op julle spul. Julle laat My dink aan ’n klompie weggesteekte grafte waarop almal trap sonder dat hulle dit besef. Julle is eintlik morsdood - julle steek dit net baie goed weg.”

Lukas 11

Lukas 11:37-48