Lukas 11:30 Die Boodskap (DB)

Maar Ek sal wel een teken vir julle gee: gaan kyk na die profeet Jona. Iets soortgelyks gaan met My gebeur as wat met hom gebeur het toe hy drie dae in die maag van die vis was.

Lukas 11

Lukas 11:28-37