Lukas 11:15 Die Boodskap (DB)

Party was egter nie beïndruk nie. “Nee wat, moenie julle so maklik laat kul nie. Hierdie man is goeie vriende met die duiwel self. Daarom luister die bose geeste na hom.”

Lukas 11

Lukas 11:13-21