Lukas 10:7 Die Boodskap (DB)

Bly oor in die huise waar die mense julle goed ontvang. Eet en drink alles wat hulle vir julle gee. Immers, iemand wat werk, word tog daarvoor betaal. Moenie na ’n ander huis gaan soek as julle te min kos kry nie.

Lukas 10

Lukas 10:2-17