Lukas 10:29 Die Boodskap (DB)

Maar die kenner van die wet was nog lank nie klaar nie. Hy het sy strikvraag vir laaste gebêre: “Wag eers. Sê my, wie is my medemens van wie die wet praat?”

Lukas 10

Lukas 10:26-32