Lukas 10:27 Die Boodskap (DB)

Die wetskenner antwoord toe: “Die wet sê jy moet die Here jou God liefhê met alles in jou: met jou wil, jou emosies, jou krag en jou denke. En jy moet jou medemens net so liefhê soos jouself.”

Lukas 10

Lukas 10:19-33