Lukas 10:23 Die Boodskap (DB)

Toe draai Jesus om na sy volgelinge toe en sê vir hulle: “Weet julle hoe bevoorreg julle is? Julle sien en hoor dinge wat g’n ander mens nog gesien of gehoor het nie.

Lukas 10

Lukas 10:21-26