Lukas 10:11 Die Boodskap (DB)

Sê ook vir almal in die dorp dat hulle die kans van ’n leeftyd om deel van God se nuwe wêreld te word deur hulle vingers laat glip het. Hulle gaan nog baie spyt wees daaroor.

Lukas 10

Lukas 10:3-13