Lukas 1:63 Die Boodskap (DB)

Sagaria het beduie dat iemand vir hom ’n stukkie papier en ’n skryfding moet bring. Daarop skryf hy toe: “Sy naam is Johannes.” Almal was uit die veld geslaan daaroor.

Lukas 1

Lukas 1:62-73