Lukas 1:48 Die Boodskap (DB)

Ek is glad nie belangrik nie, ek is maar een van God se diensmeisies; tog het Hy my raakgesien. Van nou af sal my naam op almal se lippe wees. Alle geslagte sal sê dat ek die gelukkigste vrou op die aarde is,

Lukas 1

Lukas 1:38-53