Lukas 1:41 Die Boodskap (DB)

Net toe Elisabet Maria se stem hoor, het die kindjie binne-in haar vol vreugde begin beweeg. Elisabet is toe met die Heilige Gees vervul.

Lukas 1

Lukas 1:36-51